Comments & Reviews

Home »  Comments & Reviews

Umzumbe Chalets has been named a Best Value Umzumbe Establishment on AccommoDirect
self catering places to stay in Knysna
Umzumbe Chalets has been named a 2018 Best Value Establishment on Afristay

 

Shareholders/Visitors

24/04/2017

CH26 – Wat ‘n fantastiese plek, wonderlik. Chalets is pragtig

CH34 – Alles was pragtig skoon en reg.  So lekker om net te rus.

CH01 – Baie dankie vir die versorging van die chalet.  Alles is mooi skoon en vernuwe.

CH39 – Baie bly oor die nuwe meubulering en TV, voel sommer vars.  Nogsteeds die beste vakansie bestemming ooit.

01/05/2017

CH22 – Very good, clean and relaxing.

05/05/2017

CH26 – We are again thrilled to be back at Umzumbe Chalets.  Excellent staff !!

16/05/2017

CH47 – Die lekkerste vakansie in jare.  Wens ek kon langer bly en weer bestel.  Dankie Here vir U genade.

24/05/2017

CH24 – Ons verblyf was absoluut heerlik.  Ons het die diere geniet wat kom kuier het.  Die plek word pragtig instand gehou.  Die personeel almal is vriendelik, van ons aankoms tot vertrek.

CH40 – Ons het vreeslik lekker gekuier.  Dis heerlik rustig en stil.  Genoeg om te ontspan en weg te kom van die stad se lawaai.  Ons sal dit enige tyd weer doen.

CH44 – Wonderlike ondervinding !!!!  Dankie vir die puik diens en vriendelike personeel.  Herhinderings vir altyd.

30/06/2017

CH06 – Dit is pragtig hier, die blyplek is pragtig en uitsig wonderlik.  Sal regtig weer kom.  Diens puik. Dankie.

20/10/2017

CH28 – We had a relaxing, lovely break.  Was thrilled to see buck, even a baby one feeding and a hyrax in the tree. WOW.

01/11/2017

CH49 – Baie dankie, puik.

02/12/2017

CH31 – Baie dankie, jul het jul vinger op alles. Plek is skoon, netjies, verbeterings.

Comments are closed.

BizStudio-lite Theme by SketchThemes